diff --git a/language/af_ZA/help/search.html b/language/af_ZA/help/search.html new file mode 100755 index 000000000..e4a33f427 --- /dev/null +++ b/language/af_ZA/help/search.html @@ -0,0 +1,19 @@ +

Soek

+ +

Hierdie blad laat jou soek deur al die fotos op die gallery.

+ +
+ +
Soek vir woorde
+
Soek vir een of meer woorde binne die attribute wat verband hou met die fotos in die gallery. Gebruik * as 'n paskaart vir gedeeltelike ooreenstemmings.
+ +
Soek vir 'n outeur
+
Gebruik * as 'n paskaart vir gedeeltelike ooreenstemmings.
+ +
Soek deur datums
+
Kies 'n datum/of eind datum vir jou navraag. Laat die datum veld leeg as jy 'n "voor" soektog wil doen. Die jaar in die laaste veld moet in die volgende formaat wees : AAAA (i.e. 2004)
+ +
Soek in albums
+
Kies een of meer albums om te deursoek. Alle sub-albums kan deursoek word deur die ouer album te kies en die sub-album keuse te merk.
+ +
\ No newline at end of file